Client testimonials
2nd Youth Testimonial - Esté Visser
Henry E & Beeld Makeover Wenner 2010
Dankie!!! My 2nd youth produkte is ontvang en ek is gelukkig soos 'n oester met 'n pêrel in sy magie.
In die laaste paar weke het ek ongelooflik resultate beleef - beide sigbaar en die gevoel van my vel.
Ek het al vele produkte probeer in 'n poging om my aknee probleem, vlekke en merke te beveg, maar 2nd youth het bewys dat ek ook n pragtige vel kan hê met die wonderlike produkte wat hulle op die mark het.
Ek glo regtig in die 2nd youth produkte. Ek weet, ek gebruik self die 2nd youth produkte En die "proof is in the pudding".
My vel lyk en voel stukke beter, en ander sien dit raak wat nie 'n idée het waarmee ek besig is nie.
My fyn plooi lyne, aknee merke en ander frons lyne is besig om te verdwyn en sagter te word. Ek is so opgewonde oor hierdie produk, dat ek selfs die geleentheid sal gebruik om 'n spreker te wees om die produk te bemark!!
2nd youth produkte laat my goed voel en lyk. Veral omdat ek in die Noord Kaap groot geword het en baie tyd in die son spandeer het. My vel het definitief daaronder gely, maar met hierdie fantasties produk kan ek nou in my 30-tigs weer lyk soos in my 20-tigs.
Ek het baie slegte aknee gehad in my 20-tigs en Accutane gebruik en geglo dat ek nie mooi sal kan wees met my slegte vel vol merke en vlekke nie. 2nd youth het gelukkig die antwoord.
Dankie vir die wonderlike jong en lewendige gelaat wat ek nou kan geniet sedert ek die 2nd youth produkte begin gebruik het. Die resultate is eenvoudig AMAZING!!! Almal wat ek ontmoet is verstom oor my jong voorkoms en skat my jare jonger as wat ek is.
2nd youth produkte het regtig hulle werk gedoen - en hoe goed is dit nie - ek sal nooit weer iets anders gebruik nie.
Here's what Mrs Karien Tait had to say:
Good Day,
I would like to let you know how impressed I am with your product. I am 47 years old and have been suffering from acne since I can remember. On top of the acne, I have the most sensitive skin on this planet! I have tried so, so, so many different products on the market, and have spent a fortune doing so, however nothing worked for my skin.
I am now using 2nd youth and I cannot stop looking at my skin. No new pimples, no redness in my face, even the scarring seems to look better. My lines appear softer as well. I will definitely recommend this product to anybody.
I am using the Gentle AHA Cleansing Gel with the Pro-Active Lotion at the moment, However my plan is to purchase one product every month and just keep it going.
Thank you very much for a wonderful product.
Kind Regards
Mrs Karien Tait